Wat is MySchool MyVillage MyPlanet?
MySchool MyVillage MyPlanet is Suid-
Doen vandag aansoek vir ‘n MySchool MyVillage MyPlanet-
MySchool MyVillage MyPlanet is Suid-
Doen vandag aansoek vir ‘n MySchool MyVillage MyPlanet-
••• Kry ‘n gratis kaart aanlyn of skakel 0860 100 445. Jy kan ook by enige Woolworths-
••• Nomineer jou skool of liefdadigheidsorganisasie as die begunstigde.
••• Gee jou kaart wanneer jy aankope doen by enige van die deelnemende vennote (hierdie sluit in: Woolworths, Engen Quickshops, Toys R Us, Waltons, Reggie’s, kalahari.com, Power24 en meer).
••• Die vennoot sal ‘n persentasie van jou transaksie aan jou begunstigde skenk!
Webwerf: www.myschool.co.za
E-
Telefoon: 0860 100 445
Faks: 0866 822 833
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen
Koop by deelnemende vennote om sodoende fondse bymekaar te maak vir jou begunstigde
Elke Transaksie Tel!