Felicitas Skool werk nie met nuwe registrasies nie. As u wil hê dat u kind vir ons skool geassesseer moet word, of as u  alreeds op die waglys is, kontak die Departement van Onderwys in u area direk, aangesien hulle hierdie proses hanteer. Die skool waar u kind tans is, kan u en u kind na u naaste kantoor verwys.