Felicitas Skool bied gespesialiseerde onderig en opleiding aan leerders wat ernstig verstandelik en liggaamlik gestremd is. Ons leerders funksioneer op ‘n derde tot die helfte van hul chronologiese ouderdom, soos bepaal tydens hul assessering.